Select Page

Die illusie – Afrikaans – Frank Peretti

R75.00

Sold by: Imagine

‘n Liefdesverhaal vol raaisels en intrige. Ervaar die geestelike wêreld rondom Dane en Mandy, die kulkunstenaarspaar wat na 30 jaar beplan om af te tree. Die noodlot tree egter in en Mandy sterf in ‘n motorongeluk. ‘n Jong 19 jarige meisie verskyn in Dane se lewe en hy staan verstom!

Uit Engels vertaal deur Esta Grobler.

Christelike Uitgewersmaatskappy, 2013

Sagteband, 524 pp.

Book Condition:

Very_Good

ISBN:

9781431604852

Category: