Die inkvoël – Maretha Maartens
R35.00
Sold by: Human BookstoreAdam, ‘n koerantverkoper, sien op ‘n dag hoe die middelblad van die koerant deur ‘n windvlaag geskep word. Vir ‘n kort rukkie lyk dit na swart-en-wit voël met lomp, reghoekige vlerke. En al stort die “nikswerd” voël oomblikke later teen die voorruit van ‘n aankomende motor vas, weet Adam dat hy wel vir ‘n paar sekondes gelééf het. Dan begin die ratte in sy kop werk …
Book Condition:
Excellent
ISBN:
9780624024637
Out of stock
Add to Wishlist
Add to Wishlist