Select Page

Die Kinders eet viennas, maar ‘n man kan nie relax nie – Nico Nel

R40.00

Sold by: Boekhoer

Toestand : Goed.
Eerste uitgawe, Human & Rousseau, 2008, Sagteband – Stories – 132pp.

Bobaasstorieverteller Nico Nel van Maak ’n las-faam en sy vriend Uys van der Hoven sorg vir stories wat die hele gesin sal laat skater.

Die Bont Louws se tuisgemaakte driedemfiets kos hulle amper al hulle sproete. Jakop Tieties word ná ’n drinkparty in die lykshuis wakker en dink dis ’n hospitaal. Die polisie hardloop kaalvoet aflos op Lüderitz se soutpan. En daar is die storie oor die skaap en die argitek met die ponytail . . .

Hierdie stories is gelukkig in Afrikaans en nie in Latyn Spes, soos aanvanklik beplan nie. Nico Nel en Uys van der Hoven het in 1967 onderstebo ontmoet, toe albei in die regte studeer het.

Book Condition:

Very_Good

ISBN:

9780798149792