Select Page

Die Koningin Se Voetkombersie — I.L. De Villiers

R30.00

Sold by: Boekhoer

Toestand : Goed.
Eerste Uitgawe, Tafelberg, 1981, Hardeband met omslag in plastiek – Rubrieke- 115 pp.

In hierdie bundel is 29 stukke uit die skrywer se Sarie-Rubriek opgeneem. Izak de Villiers raak uiteenlopende onderwerpe aan, van Job se worsterling met God tot die moderne mens se eksperimentering met klonering en vra vrae soos: Sou u graag gekloon wou word? Sodat daar sommer ‘n rits van u bestaan, mense wat almal soos u lyk, praat en optree.

Hierdie boek is ‘n boek wat van eerlikheid getuig, van belesenheid, ervaring en van menslike begrip.

Book Condition:

Very_Good

In stock

Add to Wishlist
Add to Wishlist