Select Page

Die Kuns Van Geperste Blomme Cathy Bussi

R50.00

Sold by: Best Books

Die kuns van Geperte  Blomme – n Suid Afrikaanse Gids  is beide n insiggewende gids tot n fassinerende kunsvorm en n vissueel  treffende volume wat n besondere plek op die gesin se boekrak sal inneem. Cathy Bussi neem die leser stap vir stap deur die verskeie staduims van hierdie delikate kunsvorm – vanaf die versameling van die geskikte plante tot die tegniekevan voorbereiding, pers en bewaring, regdeur tot by die keuse van agtergronde, rame en die skep van pragtige skilderye van geperste blomme en ander anntreklike items, beide funksioneel en ornamenteel. Hierdie boek bied die leser n vars benadering, verbeeldingryke idees en instruksies wat maklik gevolg kan word. Dit is n boek vir iedereen – beginners sowel as diegene wat meer ervare is en na nuwe projekte soek – en almal wat verkies om n spesiale geskenk vir n besondere geleentheid te maak.

Book Condition:

Fair

ISBN:

0869773607

In stock

Add to Wishlist
Add to Wishlist