Select Page

Die Laaste van die takhare: en ander verhoogstukke – CJ Langenhoven

R40.00

Sold by: Boekhoer

Toestand : Goed.
Tweede druk, Tafelberg, 1973, Hardeband met omslag in plastiek – Drama – 134 pp.
Uit Versamelde Werke [deur] C. J. Langenhoven, [saamgestel deur Sarah Goldblatt].
” Sowat ’n maand na sy dood het die Nasionale Pers, Vroutjie en Goldblatt briewe begin ontvang om sy werke in ’n eenvormige band en formaat beskikbaar te stel. Dit lei tot die uitgawe van sy “Versamelde werke”, wat aanvanklik in twaalf boekdele gepubliseer word.
Die eerste twee drukke word in 1933 tot 1935 gepubliseer en in 1936 en 1937 het twee verdere boekdele verskyn wat onderskeidelik sy drie Engelse werke en sy nagelate werke bevat het. Die publikasie van Versamelde werke was die grootste enkele produk waartoe Sarah Goldblatt se toewyding as administratrise van Langenhoven se nalatenskap gelei het. In die veertigerjare, die vyftigerjare en weer in die eeufeesjaar 1973, is dit herdruk en betreklik gou uitverkoop.” – Wiki

Book Condition:
Very_Good
ISBN:
0624001385

In stock

Categories: ,