-
Exploring the Lusitania: Probing the Mysteries of the Sinking – Robert D Ballard
R165.00 Add to basket -
The Fire King – Lisa La Grange
R29.00 Add to basket -
Mr Fox – Helen Oyeyemi
R48.00 Add to basket -
Biedermeier Painting, 1815-48 – Geraldine Norman
R95.00 Add to basket -
Robert Ludlum’s The Hades Factor – Gayle Lunds
R35.00 Add to basket -
Die Groot Jare – Heinz Winckler
R29.00 Add to basket
Die Lig van Sy nabyheid – Anne Graham Lotz
R70.00
Toestand : Baie Goed.
Eerste uitgawe, LAPA, 2022, Groot-formaat Sagteband – Geestelik – 177 pp. Vertaler: Joey Kok. SOOS NUUT.
Die Afrikaanse vertaling van die gewilde topverkoper, The Light of His Presence: Prayers to Draw You Near to the Heart of God. Die geliefde Bybelleraar en dogter van Billy Graham deel die ryke skatkis van haar persoonlike gebede om die leser te begelei tot dieper, meer intieme daaglikse gesprekke met God.
Soos baie van ons, het Anne Graham Lotz gesukkel met gebed. Deur die jare het sy ontdek dat haar gebede en gesprekke met die Here verdiep en meer intiem word wanneer sy dit neerskryf. Die lig van Amerikaanse boek,Sy nabyheid: Gebede wat jou naderbring aan God se hart bevat veertig van hierdie tere, eerlike gebede vir werklike situasies wat jou aanmoedig om jou eie gebedslewe te verdiep deur aanbidding, belydenis, danksegging en voorbidding. Die boek moedig die leser aan om volledig op God se beloftes te vertrou en bevat vele bemoedigende oordenkings, inspirerende aanhalings en ook ruimte vir die leser om sy/haar eie woorde aan die Here neer te skryf.
New York Times het Anne Graham Lotz aangewys as een van die 5 invloedrykste evangeliste van haar generasie. Anne se boeke is topverkopers en internasionale pryswenners in verskeie tale.
In stock