Die Man met die Alibi: ‘n moord-komedie – Bartho Smit

R35.00

Toestand : Goed.
Tweede uitgawe, derde druk, Perskor, 1978 – Afrikaans drama – 94 pp. Vorige skool-uitgawe.

Eerste opvoering 29 Julie 1966 Nasionale Skouburg in Pretoria en regie behartig deur Ricky Arden. Rolverdeling Cobus Rossouw, Petru Wessels, Marius Weyers, Sandra Kotze, Louw Verwey, James Nornval, Johan Botha.

Book Condition:
Very_Good

In stock

Categories: ,