-
Pro and Contra Wagner – Thomas Mann
R39.00 Add to basket -
75,000+ Baby Names for the 21st Century – Lori Cooper
R25.00 Add to basket -
A Tale of Two Mining Cities: Johannesburg and Broken Hill. 1885-1925 — Brian Kennedy
R98.00 Add to basket -
The Road to London — Eric Attwell **SIGNED**
R38.00 Add to basket -
The Cry of the Halidon — Robert Ludlum
R29.00 Add to basket -
I Dreamed of Africa — Kuki Gallmann
R38.00 Add to basket
Die Man met die kitaar – Berta Smit
R39.00
Sold by: BoekhoerToestand : Goed.
Eerste druk, Tafelberg, 1971 , Hardeband met omslag in plastiek – Roman – 133 pp.
“Die man met die kitaar beskryf die inwerking van ’n aardbewing op die vier lede van die Prins-gesin. Soos die bars in die muur na die skok raak die gesin bewus van die subtiele barste wat deur hul lewens beweeg.
Die roman word in vier afdelings aangebied, met die eerste en die derde wat gebruik maak van die seun Carl-Hendrik as verteller en die ander afdelings wat in die derde persoon vertel word, maar duidelik uit die gesigspunt van Nan, die moeder. Hierdie twee karakters word dan ook baie sterker uitgebou as die pa Carl (wie se stilte ook aanduidend is van sy afstand van sy gesin) en die klein dogtertjie Heidi.
Carl-Hendrik is ’n adolessent en die man met die kitaar van die titel, wat sy vrees deur musiek wil besweer en as hakkelende outsider-figuur meer waarneem as deelneem. Deur sy stories vir Heidi word sy Christelike aanslag en verbeelding uitgebeeld, terwyl hy as opponent staan teenoor sy pa, die wetenskaplike professor.” — WIKI
* “Bondel” opsie vir goedkoper posgeld.
Book Condition:
In stock