Select Page

Die Odessa Dossier – Frederick Forsyth

R48.00

Sold by: Boekhoer

Toestand : Goed.
Eerste druk, 1975, Tafelberg, Hardeband met omslag in plastiek – Roman – 226 pp.
Die selfmoord van ‘n bejaarde Duitse Jood ontplof in openbaring na onthulling: van ‘n Mafia-agtige organisasie genaamd Odessa … van ‘n werklike voortvlugtige bekend as die “Slagter van Riga”.

Book Condition:

ISBN:

0624006794

In stock

Add to Wishlist
Add to Wishlist
Categories: ,