Select Page

Die Ontwaking van Patrys Loreman – Marilee McCallaghan

R29.00

Sold by: Boekhoer

Toestand : Goed.
Eerste Uitgawe, Daan Retief, 1984, Hardeband met omslag in plastiek – Roman – 149pp.

Patrys Loreman het ‘n laagtepunt bereik. Sy is reeds veertig jaar oud, haar laatlammetjie lê haar aan bande, haar twee tienderjarige kinders het min begrip vir haar frustrasie en onvergenoegdheid, terwyl haar man op die gevaarlike ouderdom is waat hy die kluts kwyt raak oor ‘n jong blondine.

Sal Patrysse hunkering om net haarself te kan wees ooit onder hierid omstandighede bevredig kan word?

* “Bondel” opsie vir goedkoper posgeld.

Book Condition:

Very_Good