-
Expecting Adam – Martha Beck, 1999
R50.00 Add to basket -
Merric – Anne Rice
R60.00 Add to basket -
Heidi – Johanna Spyri
R50.00 Add to basket -
Best Served Cold – Joe Abercrombie
R60.00 Add to basket -
Quick cooking for diabetes: Great tasting food in 30 minutes or less: Louise Blair & Norma McGough, 2002
R60.00 Add to basket
Die onverdeelde uur – Anna M Louw
R30.00
Sold by: Bee's Books“Waarom sou daar nie deug daarin bestaan om die misverstand tussen hart en hart na baie jare weg te ruim nie, al is die tyd reeds lank verby wanneer dit ’n verskil kan maak aan die lewens van hulle tussen wie die misverstand was?” Sterftyd het aangebreek vir die trotse Giel van Rensburg op sy eensame plaas Nooitverlaat. En die drie wat in die skemeruur om sy bed gestaan het, sou die ou man nou vir die eerste maal werklik leer ken. ’n Hele leeftyd het hom binne die perke van ’n paar uur in die sombere woonhuis afgespeel. En daarna sou die mense wie se lewens so innig met dié van Giel verweef was, nooit weer dieselfde wees nie: Jan, sy broer, wat tevrede was met ’n nietige hoekie in die lewe waar hy van verantwoordelikhede vry sou wees; Elmien, Jan se vrou, wat Giel se geheim altyd getrou sou bewaar; Collie, haar seun, vir wie die toekoms nog veel belofte ingehou het. Want hulle het geleer dat die verlede nooit volkome uitgewis kan word nie, dat dit altyd lewendig sal bly en die bronaar van die hede is.
Deurgaans geannoteer in potlood
Aanvaarbare toestand met die ouderdom van die boek in ag geneem
1972 uitgawe
Book Condition:
In stock