Select Page

Die optog van die aftjoppers – George Weideman

R35.00

Sold by: Human Bookstore

Jacques Joubert weet nie wat hy wil word nie. Hy is byna sestien en weet nie wat hy op die beroepsvraelys moet invul nie. Dan skryf hy: Uitvinder. Sy tweede keuse is Ontdekkingsreisiger. En sy derde keuse: Skrywer. Dan word sy naam uitgeroep as een van die kinders wat gekies is om aan die Jong Entrepreneurs-wedstryd deel te neem. Dit moet ‘n fout wees; ‘n grap. Almal wil hulle doodlag. Maar Jacques besluit: Ek sal hulle wys!

Book Condition:

Excellent

ISBN:

9780624033271

In stock

Add to Wishlist
Add to Wishlist
Category: