Select Page

Die Peerboom en ander verhale – Pirow Bekker

R50.00

Sold by: Boekhoer

Toestand: Goed.

Eerste Druk, Tafelberg, 1975, Hardeband met omslag in plastiek – Kortverhale – 102 pp.

” Die peerboom en ander verhale is Pirow Bekker se prosadebuut, waarin die wêreld van die seun herskep word, met sy idealistiese drome gekontrasteer met die harde, ongenaakbare werklikheid van dood, hartseer en pyn.

In Die waterwyser word die kind-verteller bewus van die bonatuurlike magte van die waterwyser wat die plaas besoek en versterk die ou man se Bybelse profetiese voorkoms die simboliek. Die verteller en sy broertjie steel die profeet se geweer, maar word dan deur ‘n storm in die veld oorval. In die donderweer sien die verteller die bonatuurlike ingryping van die profeet. ” – WIKI

Book Condition:

ISBN:

0624006824

In stock

Add to Wishlist
Add to Wishlist
Categories: ,