Select Page

Die Rooi Koord – Francine Rivers

R95.00

Sold by: Imagine

Twee lewensverhale uit verskillende tydvakke, ‘n christelike storie van geloof en bekering. Die een karakter, ‘n moderne vrou, die ander, ‘n pionier uit die 19de eeu. God se getrouheid en die sterk eienskappe van beide vroue kom na vore. Die boek as geheel inspireer mens en beklemtoon die mag van hoop en stille krag.

Christelike Uitgewersmaatskappy, 2014

Sagteband, 429 bls.

 

Book Condition:

Very_Good

ISBN:

9781431604784

In stock

Add to Wishlist
Add to Wishlist
Category: