Select Page

Die Rugkant Van Die Bruid – Rachelle Greeff

R55.00

Sold by: Boekhoer

Toestand : Goed.
Tweede druk, Tafelberg, 1990, Sagteband – Kortverhale – 75pp.

‘n Eietydse bundel kortverhale waarin die vrou skerp na vore tree, maar altyd sprekend van die hele uitgelewerde mensdom wie se bestaan alte dikwels verydel word deur teenstrydige, byna ironiese situasies.

Rachelle Greeff is met die CNA-debuutprys bekroon vir dié eersteling-bundel.

Book Condition:

Very_Good

ISBN:

9780624028901

In stock

Add to Wishlist
Add to Wishlist
Categories: ,