Die SAW in die Grensoorlog, 1966-1989 — Leopold Scholtz
R255.00
Sold by: BoekhoerToestand : Goed.
Eerste Uitgawe, Tweede druk, Tafelberg, 2013, Sagteband – Geskiedenis – 530pp. ISBN 9780624054085.
Wat was die oorsake van die Grensoorlog, hoe dié stryd verloop en wie het dit gewen?
Die militêre historikus Leopold Scholtz bied die eerste omvattende blik in meer as twintig jaar op die Suid-Afrikaanse Weermag (SAW) se rol in dié oorlog. Belangrike inligting uit gedeklassifiseerde dokumente – onder meer van die SAW en die Staatveiligheidsraad – werp nuwe lig op die regering se oogmerke in Angola en die destydse Suidwes, die SAW se strategie en die oorgrensoperasies in Angola.Onderhoude met hooggeplaaste SAW-offisiere en oudsoldate se aangrypende vertellings dra by tot die volledigste beeld tot nog toe van operasies en veldslae soos Cassinga, Savannah, Reindeer, Sceptic, Protea, Moduler en Cuito Cuanavale.
Navorsing uit die Kubaanse argiewe is ook betrek.Scholtz bied vars perspektiewe op jare lange strydpunte, onder meer oor wat by Cuito Cuanavale gebeur het. Deur te vra wat elke party se doelwitte met die oorlog was en of dit bereik is, antwoord hy die omstrede vraag: Wie het die oorlog gewen?
* Hopie opsie vir goedkoper posgeld.
Book Condition:
ISBN:
9780624054085
In stock
-
Isle Of Dogs – Patricia Cornwell
R25.00 Add to basket -
The Plot Against America: A Novel – Philip Roth
R29.00 Add to basket -
Morning for Mr Prothero: A Novel – Jane Oliver
R29.00 Add to basket -
Uit en tuis – MER (Mimie E Rothmann)
R39.00 Add to basket -
Magspel — André Pretorius
R25.00 Add to basket -
The Other City: Selected Poems 1977-1999 — Stephen Watson
R68.00 Add to basket
Reviews
There are no reviews yet.