Die Silwer Varing: ‘n Rugby-Verhaal – ID Du Plessis

R29.00

Toestand : Goed.
Tiende druk, Tafelberg, 1970, Hardeband met omslag in plastiek – Jeugroman – 82pp.

Hiermee die tweede deel van ‘n rugby-verhaal waarvan die eerste deel onder die titel Springbok verskyn het. Die doel van die verhaal is om gesonde sportgees te bevorder, om ons rugby-terminologie te bestendig en om leesstof vir die jongspan te verskaf.

* Maand-einde “hopie” opsie vir goedkoper posgeld.

Book Condition:
Very_Good

In stock