Select Page

Die Soenoffer – Isa Konrad

R150.00

Sold by: Book Nymph's Retreat
Wessel Janke, ‘n bekende joernalis, word jare later Pretoria toe gestuur om ‘n onderhoud te voer met ‘n vrou wat as kind ‘n reeks moorde gepleeg het. Hy verwag om ‘n monster te leer ken, maar Isobel Swart is ‘n doodgewone vrou, ‘n toegewyde ma vir haar kind, haar ewebeeld. Net soos hy, is sy op soek na die waarheid … in haarself. Sy wil hê dat mense moet verstaan wat ‘n kind tot moord dryf. Sy wil self probeer verstaan. En sy wil hê hý moet verstaan. Haar verhaal trek hom in, verswelg hom. Haar waarheid word sy waarheid en dit begin daar waar nagmerries duisend dode sterf.
‘n Hartverskeurende verhaal wat tegelyk die boosheid in die mens blootlê.

Book Condition:

Good

ISBN:

9780799352061

In stock

Add to Wishlist
Add to Wishlist