Select Page

Die Toubrug – Erika Murray-Theron

R38.00

Sold by: Boekhoer

Toestand: Goed.

Eerste Uitgawe, Tafelberg, 1948, Sagteband – Roman – 180pp. Geringe rakverweer. Geskenk-inskrywing voorin.

Genomineer vir die Rapportprys.

Die titel verwys na die simboliese brug tussen die verlede en die hede en ook die brug tussen mense. Die toubrug vertel van drie vroue, ’n Afrikaner, ’n swarte en ’n Duitser en die skakeling tussen verskillende wêrelde.

Book Condition:
Very_Good

In stock

Categories: ,