-
Pinocchio – Carlo Collodi, Jane Belk Moncure
R20.00 Add to basket -
Ettie Bierman Omnibus
R30.00 Add to basket -
Deurloop: keur uit die essays van Dot Serfontein — Antjie Krog [Samesteller]
R48.00 Add to basket -
The General Properties of Matter — FH Newman, VHL Searle
R49.00 Add to basket -
The Snow Falcon – Stuart Harrison
R35.00 Add to basket
Die Tweede verslag van ‘n buitengewone ontmoeting — Rona Rupert
R30.00
Sold by: BoekhoerToestand : Goed.
Tweede druk, Tafelberg, 1983, Hardeband – Jeugliteratuur – 136pp. ISBN 0624019357.
Die 15-jarige Maria se ontmoeting met Lodewyk, ’n mariene-bioloog, was iets besonders, soos ook hul ontmoeting met die dolfyne. En die volgende keer, toe Lodewyk nie meer daar is nie, red die dolfyne haar lewe – voorwaar ’n tweede buitengewone ontmoeting.
’n Aangrypende jeugroman van die bekroonde Rona Rupert oor ’n ongewone en betekenisvolle kennismaking met die dood, oor jeugvriendskap, eerste liefde, en die wonderwêreld van dolfyne. Dié boek het nie net ’n buitengewone titel nie, maar is ook buitengewoon suksesvol met herdrukke sedert die eerste uitgawe in 1981.
* “Hopie” opsie vir goedkoper posgeld.
Book Condition:
ISBN:
0624019357
In stock