Basket
*Bakgat Books cannot guarantee the validity of any reviews and product descriptions on the website and we ask that you advise us of any issues related to book listings and vendors. We do not take responsibility for vendors actions and listings.
Die Verkrampte aanslag – JHP Serfontein
R59.00
Sold by: BoekhoerToestand : Goed.
Eerste uitgawe, Human & Rousseau, 1970, Hardeband met omslag in plastiek – Africana – 269pp.
’n Ondersoek na regse intriges in wit Suid-Afrikaanse politiek tot 1970. Die skrywer ‘ontbloot’ die hele spektrum van regse aktiwiteit soos opgestel teen die magte van die Nasionaliste – hy spaar egter nie die Linkses nie.
“DIE VERKRAMPTE AANSLAG is ‘n genadelose blootlegging van die politieke kuipery en opportunisme wat oor ‘n aantal jare in ons land agter die skerms aan die gang was. Die aandag is hier hoofsaaklik op die Hertzog-groep en sy verkrampte meelopers – die openlikes sowel as die verskuildes.”.
Book Condition:
In stock
Description
Beroemde Suid-Afrikaanse Krygsmanne – Leopold Scholtz (Red.)
R90.00Durban Poison: A Collection of Vitriol and Wit – Ben Trovato
R68.00Platter’s South African Wine Guide 2018
R20.00Tussen Jazz En Rock – Elsa Winckler
R28.00Goren’s Bridge Complete – Charles H Goren
R45.00Summer Desserts — Cordon Bleu Cookery School
R40.00Related products
Plum Island By Nelson Demille
R35.00Konvensie-Dagboek van sy Edelagbare FS Malan, 1908-1909 – Johann F Preller
R100.00The Pocket Professor – 6-Language Traveller’s Dictionary
R20.00