Select Page

Die Versoening – Beverly Lewis

R39.00

Sold by: Boekhoer

Toestand : Goed.
Eerste Uitgawe, CUM, 2017, Sagteband – Christelike Roman – 329pp. ISBN 9781431616756.

Die foute van die verlede spook by Lucy Flaud, wat jare gelede reeds die sangaande vir jongmense in Bird-in-Hand ophou bywoon het. Nou is sy 25 jaar oud, koester nie meer hoop op trou nie en sy fokus nou op die vrywilligerswerk wat sy onder die Amish en die Engelse doen in Lancaster.

Maar hoe hard sy ook al probeer, sy voel of dit nooit genoeg is nie. Wanneer ‘n jong Amish man Lucy se pa ontmoet, nooi hy hom om meer van die Ou Orde te leer deur by hulle op die plaas te kom kuier. Terwyl Christian en Dale amper ’n pa-en-seun-verhouding ontwikkel, begin Lucy wonder wat Dale se teenwoordigheid vir haar kan beteken. Moet sy die liefde nog ‘n kans gee?

* Hopie opsie vir goedkoper posgeld.

Book Condition:

Good

ISBN:

9781431616756

Category: