Die Volledige Boek Oor Sagte Meubilering – Karen Coetzee

R49.00

Die Volledige Boek Oor Sagte Meubilering — Karen Coetzee, René Bergh
Toestand : Goed.
Eerste uitgawe, Struik, 1997, Groot-formaat Hardeband met omslag in plastiek – Meubilering – 159pp.

‘n Onskatbare naslaan- en praktiese boek wat wys hoe om slim en stylvolle sagte Meubilering te verkry. Dit dek alles wat jy moet weet oor beplanning, afmeet, skat van materiaal en die maak van suksesvolle sagte Meubilering.

Book Condition:
Very_Good
ISBN:
9781868259755

In stock