-
‘n Bek vol Strandveld deur Piet van As
R250.00 Add to basket -
Life, Love and Landscapes: The Etchings By Pieter van der Westhuizen
R400.00 Add to basket -
In stede van die liefde deur Ettienne van Heerden
R200.00 Add to basket -
Die wêreld van Charlie Oeng deur Etienne van Heerden
R200.00 Add to basket -
Sale!
The Decline and Fall of the Roman Empire Volumes 1, 2 and 3 – Edward Gibbon
Original price was: R1,350.00.R1,200.00Current price is: R1,200.00. Add to basket
Die Volledige Suid-Afrikaanse Vleiskookboek
R150.00
Sold by: Boland BoekeDie Volledige Suid-Afrikaanse Vleiskookboek bevat meer as 200 beproefde resepte, wat ‘n wye verskeidenheid van vleisgeregte dek. Hierdie resepte sluit in beesvleis, lamsvleis, skaapvleis, varkvleis, kalfsvleis en bokvleis, sowel as braaivleis, tradisionele en mikrogolfgeregte, oorskietkos, geprosesseerde vleis, afval, soppe, snoephappies, souse, marinades, bedruipmengsels en gegeurde botters.
Die kookboek is omvattend, prakties en pragtig geïllustreer in volkleur. Dit bied waardevolle advies oor die seleksie, rypmaking, bevriesing, lardering, bardering, ontbening en voorsny van rooivleis, en bespreek die beste gaarmaakmetodes vir elke vleissnit. Daar is ook nuttige inligting oor die korrekte gebruik van kruie en speserye in vleisgeregte.
Die Volledige Suid-Afrikaanse Vleiskookboek is ‘n noodsaaklikheid vir alle fynproewers, studente, vleishandelaars en rooivleisliefhebbers wat op soek is na watertandresepte, van alledaagse disse tot indrukwekkende onthaalgeregte.
Book Condition:
ISBN:
9781868252787
In stock