-
Portret van ‘n keuse – PG Hendriks
R45.00 Add to basket -
‘n Naam vir my kind – Annelize Van Rooyen
R40.00 Add to basket -
Missionaris – Elsa Joubert
R55.00 Add to basket -
Die Derde rit – Elise Muller
R39.00 Add to basket -
Cake Decorating – Mary Morris
R75.00 Add to basket -
Art and History of Pisa – Giuliano Valdes
R30.00 Add to basket
Die Voortreflike familie Smit: ‘n vertelling – Anna M Louw
R35.00
Toestand : Goed.
Tweede uitgawe, Eerste druk, Tafelberg, 1977, Hardeband – Jeugroman – 215 pp.
Die Voortreflike Familie Smit is ‘n meevoerende vertelling oor ‘n boergesin wat stad toe verhuis en hulle daar probeer aanpas, en hule ook nie kan aanpas nie – maar in Oupa se oë ‘n bars voortreflike familie bly.
Oupa, ja: trekleier na die grootstad toe, beliggaming van die familiegees, molesmaker as hy vir sy onderwyser-kleindogter Petro begin kêrel soek. Dan is daar Grietjie, in haar matriekjaar, besig om grootmens te word – sommer so onverhoeds soos ‘n springmielie wat in ‘n ysterpot begin dy en dans en dan in ‘n yslike wil blom ontplof…
En wat van Ouma met haar gepaste spreekwoord vir elke geleentheid, Ma wat altyd die ergste verwag, die werkesel van ‘n Pa… die tweeling?
Hierdie boek word in 1968 met die Scheepers-prys bekroon. CARFO (die Christelike Afrikaanse Rolprent en Fotografiese Organisasie) maak ’n rolprent gebaseer op die boek en dit word in 1983 ook in ’n reeks vir televisie verwerk en gebeeldsend.
In stock