Die Vyfde Ruiter – Larry Collins

R35.00

Die Vyfde Ruiter — Larry Collins, Dominique Lapierre

Toestand : Goed.
Eerste Afrikaanse uitgawe, Leserskring / Human & Rousseau, 1981, Hardeband met omslag in plastiek – Roman – 342pp.

Die dreigement van Libië se kolonel Quaddafi om ’n kernbom van drie megaton wat in New York versteek is te ontplof, tensy ’n outonome Palestynse staat onmiddellik gestig word, raak die lewens van gewone burgers, politici, geheime agente en terroriste van Washington tot Jerusalem.

Book Condition:
Very_Good
ISBN:
0798111097

In stock

Category: