Select Page

Die Waarheid gelieg – TT Cloete

R38.00

Sold by: Boekhoer

Toestand : Goed.
Eerste druk, Tafelberg, 1984, Hardeband met omslag in plastiek – Prosa – 115pp.

Dié prosadebuut van TT Cloete dra, net soos sy opspraakwekkende poësiedebuut met Angelliera in 1980, die stempel van ’n unieke woordkunstenaar. Sy verhalende tekste toon dieselfde geloof as sy poësie in die vermoëns van die woord.

* “Bondel” opsie vir goedkoper posgeld.

Book Condition:

Very_Good

ISBN:

0624020541

In stock