Die Wag vir die somer – Marzanne Leroux-Van der Boon

R30.00

Toestand : Goed.
Vyfde druk, Tafelberg, 1990, Sagteband – Jeugroman – 75pp.

Die wag vir die somer is ‘n sensitiewe verhaal oor twee tieners se twyfel, opstand en vrae. Wanneer die somer dan eindelik aanbreek, is dit of al die somber gevoelens saam met die wintergrysheid verdwyn. Die somer bring die belofte van nuwe lewe, waarop almal gewag het.

* “Bondel” opsie vir goedkoper posgeld.

Book Condition:
Very_Good
ISBN:
9780624021810

In stock