Die Wette van geld – Suze Orman

R59.00

Toestand : Goed.
Eerste Afrikaanse uitgawe, Sagteband, Naledi, 2009 – Geestelike inslag – 252pp.

In ‘n tyd waarin talle mense noustrop trek, kan ‘n titel soos die van Suze Orman mense help om die regte besluite oor hulle geld te maak. Ouers, egpare, mans, vrouens, tieners – almal behoort die wette van geld te leer ken en toe te pas.

Book Condition:
Very_Good
ISBN:
9780620438278

In stock