Select Page

Die Worcester Asporcester: en ander lustige limericke – Philip De Vos

R45.00

Sold by: Boekhoer

Toestand : Goed.
Tweede druk, Tafelberg, 1990, Harde Glansband – Limericke – 64pp. Illustrasies deur Cora Coetzee.

Philip de Vos is ‘n oud-onderwyser, oud-operasanger, fotograaf en skrywer van Afrikaanse en Engelse gedigte en kinder- en jeugverhale. Hy is veral bekend vir sy ligte rympies asook limericke. Verder is hy ook ‘n rymvertaler en skrywer en radio-aanbieder van reekse oor klassieke komponiste.

Book Condition:
Very_Good
ISBN:
9780624028208

Out of stock

Category: