-
Sale!
Die onsigbare oorlog Chip Ingram
Original price was: R60.00.R55.00Current price is: R55.00. Read more -
Sale!
Her mother’s Hope Francine Rivers
Original price was: R125.00.R105.00Current price is: R105.00. Read more -
Sale!
Comes a horseman Robert Liparulo
Original price was: R250.00.R230.00Current price is: R230.00. Read more -
Sale!
A tot Z van Afrikaans PJ Zeelie
Original price was: R220.00.R180.00Current price is: R180.00. Read more -
Sale!
Die beste spookstories CJ Langenhoven
Original price was: R90.00.R75.00Current price is: R75.00. Read more -
Sale!
Boos en Bisar Chris Karsten
Original price was: R100.00.R80.00Current price is: R80.00. Read more
Sale!
Dit spook daar Sian Hall
Original price was: R60.00.R55.00Current price is: R55.00.
Sold by: Stella's booksHier is ‘n unieke versameling ervarings van die ‘ander’ wêreld. Dit is nie uitgedinkte stories nie, maar werklike gevalle van bonatuurlike verskynsels.
Mense wat met alledaagse dinge besig is en onverklaarbare dinge ervaar: ligte, geluide en verskynsels uit ‘n ander dimensie. Daar is Victoriaanse spookhuise, spoke in die veld en ruigtes, in langhuise en op afgeleë plase, verlate paaie met vervalle geboue, waar ontliggaamde voetstappe gedemp word deur die geklap van los hortjies in die tierende winterwind.
Book Condition:
Very_Good
ISBN:
9781919760803