Select Page

Please catch us on Bookle.co.za

Dolosse – DJ Opperman

R40.00

Sold by: Bee's Books

Dolosse is ʼn losser versameling verse, al is die “dolos”-motief in die betekenis van beskawingsreste of simbole van ʼn verlede en voortekens van ʼn dikwels somber en uitsiglose toekoms ʼn dominerende faktor in die bundel. Die verse het dikwels Europese reisindrukke of die wêreld van Franskraal as agtergrond, maar die basiese problematiek word gekonsentreer op die noodlotsgang van die Afrikanervolk, die ganse Westerse beskawing en die mens in sy aftakeling. – J C Kannemeyer Naam voor in boek en ligte ouderdomsvlekke slegs binne die voorblad. Verder baie goeie kondisie

Book Condition:

Good