Select Page

Donkerboskind – Louis Kruger

R25.00

Sold by: Human Bookstore

Al was Rupert nog altyd deel van Oupie se straatorkes, voel hy deesdae nie meer lus om te sing nie. Hy wil grootskool toe gaan om ‘n ambag te leer, en hy wil hê sy sussie, Maja, moet in pleegsorg gaan. Wanneer hulle pa nugter is, is dit goed, maar as hy dronk is, slaan hy hulle. Wanneer Maja hom vra om ‘n laaste keer te sing, besluit hy om aan Oupie se konsert mee te doen. Die konsert verloop goed, maar dan slaan die ongeluk toe. Maja moet inderhaas hospitaal toe gaan …

Book Condition:

Very Good

ISBN:

9780624025948

In stock

Add to Wishlist
Add to Wishlist
Category: