-
A Life in Progress – Conrad Black
R55.00 Add to basket -
Gee jou kind selfvertroue – James Dobson
R38.00 Add to basket -
Radio Romance – Garrison Keillor
R35.00 Add to basket -
Middernagsoene – Alma Carstens
R29.00 Add to basket -
Vry om mooi te wees: in die natuurlike kleure van u seisoenpalet – Liz Kampers
R30.00 Add to basket -
Alles Oor Tuinmaak – Ken Becker
R59.00 Add to basket
Dooierus – Hennie Aucamp
R38.00
Toestand : Goed.
Eerste druk, Tafelberg, 1976, Hardeband met omslag in plastiek – Kortverhale – 77pp.
” Dooierus kan stagnasie of die rus van die dooies beteken maar ook sekuur aanlê op die teiken, terwyl dit ook balans impliseer.
Die temas van die verhale is onder andere die eensaamheid en angs van gefrustreerde mense, met die Stormberge wat dikwels as agtergrond dien.
In hierdie verhale bemoei Aucamp hom vir die eerste keer werklik met die tydshantering in die kortverhaal, veral om die chronologie van verskillende belewenisse wat oor verskeie tye plaasvind, op te hef ten einde so beter die samehang en betekenis hieruit te haal ” – WIKI
Book Condition:
Very_Good
ISBN:
0624008800
In stock