Select Page

Draaijakkals – George Weideman

R38.00

Sold by: Boekhoer

Toestand : Goed.
Eerste Uitgawe, Tafelberg, 1999, Groot-formaat Sagteband – Roman – 570pp.

Draaijakkals, oftewel die ongelooflike eerste jeug van Nicolaas Alettus Lazarus – stofpoepertjie, tusseninner en aartskalant van die Onderveld, waarin die verteller se wedervaringe oor sowat drie dekades aan die leser voorgehou word, beginnende met ‘n ontvangenis in ‘n bakoond, padlangs verder verby Samaritane wat op hul moer kry, gehoorsame en ongehoorsame meisies, diverse holmolle, en eindigende met ‘n tuiskoms tussen ‘n klomp skewe brode in ‘n anderster bakoond.

* “Bondel” opsie vir goedkoper posgeld.

Book Condition:

Very_Good

ISBN:

9780624037811

Out of stock

Add to Wishlist
Add to Wishlist
Category: