Drieklawerblaar – Christine Barkhuizen-le Roux

R20.00

Na haar aftrede gaan soek Kate Jooste, met jare lange vrae in haar binneste, na Abel Marais op sy wildplaas in die Klein-Karoo. Hoe het haar Ierse oumagrootjie in hierdie dorre streek beland, en wat het alles op dié stuk grond afgespeel?

Abel, ‘n ambisieuse sakeman, is ook gemoeid met sy familie-geskiedenis; sy Hugenote-herkoms lei hom na die Franse platteland, waarna hy hom vestig op ‘n stuk grond digby sy oupa se plaas van vroeër.

Hierdie boek is ‘n meesleurende roman oor familie, oor grond, en die ystergreep wat die verlede op ‘n mens kan hê.

 

NOTA; Die algemene kondisie van die boek is goed maar daar is een geskeurde bladsy wat herstel is en ‘n watervlek op van die laaste bladsye.

 

Book Condition:
Less_than_Average
ISBN:
9780798174039

In stock

Category: