Droomwa – Barrie Hough

R39.00

Toestand : Goed.
Eerste druk, Tafelberg, 1990, Sagteband – Jeugliteratuur – 80 pp.
Vir Paul van Zyl is sy standerdvyfjaar ‘n grootwordjaar.
Hy leer dat mens die verlede nie kan terugroep nie. Dat dít wat verby is, onherroeplik en vir ewig verby is. Dat dít wat gedoen is, ewe onherroeplik gedaan is. Hy leer om afskeid te neem, en om verantwoordelikheid te neem vir wat hy gedoen het. Maar bowenal leer hy aanvaarding.

Book Condition:
Very_Good
ISBN:
9780624029762

In stock