Select Page

Eeufees-Gedenkboek Franschhoek: ‘n Oorsig van die Geskiedenis van die Gemeente, 1845 – 1945 – Kerkraad Franschhoek

R225.00

Sold by: Boekhoer

Eerste uitgawe, Kerkraad Franschhoek, Hardeband – Africana – 155 pp.

Eeufees-Gedenkboek Franschhoek: ‘n Oorsig van die Geskiedenis van die Gemeente, 1845 – 1945 — Ds. J. A. S. Oberholster

Die NG gemeente Franschhoek is ‘n gemeente van die Nederduitse Gereformeerde Kerk in die Sinode van Wes-en-Suid-Kaapland. Dit is in 1847 gestig as die 32ste gemeente in dié kerkverband.

Book Condition:

Very_Good

In stock