Ek, Anna van Wyk – Pieter Fourie

R58.00

Toestand : Goed.
Tweede uitgawe, Eerste druk, Protea Boekhuis, 2002, Sagteband – Drama – 101 pp.
Geskenk-inskrywing deur Antounette Kellerman.

Die drama, wat reeds in 1984 geskryf en vir die eerste keer opgevoer is, is geloof vir die sprankelende dialoog en buitengewone toneelomstandighede. Pieter Fourie is een van die mees gepubliseerde en bekroonde dramaturge in Afrikaans. In 2003 is sy hele oeuvre met die Hertzogprys bekroon.

Ek, Anna van Wyk vorm saam met Donderdag se mense, Die Koggelaar en Die groot wit roos ’n eenheid deurdat dit die Afrikaner-patriarg in verskillende fasette uitbeeld en ontmasker.

Book Condition:
Very_Good

In stock

Categories: ,