Select Page

Elders – Erns Grundling

R60.00

Sold by: Boekhoer

Toestand: Goed.
Eerste Uitgawe, Queillerie, 2017, Sagteband – Camino-staptog – 308pp. ISBN 9780795801341.

Aan die begin van 2015 was bekroonde Weg!-joernalis Erns Grundling oorwerk, oorstuur, oorgewig, beseer – en pas gediagnoseer met slaapapnee. Vanselfsprekend was ál ding om te doen om die ellelange Camino-staptog in Spanje aan te pak – g’n selfoon, g’n makkers, net dapper en stapper. Kom stap saam!

* Hopie opsie vir goedkoper posgeld.

Book Condition:

Good

ISBN:

9780795801341