-
The Comedy of Neil Simon
R38.00 Add to basket -
Stephen Spender: The Authorized Biography – John Sutherland
R58.00 Add to basket -
Ek, Anna van Wyk – Pieter Fourie
R58.00 Add to basket -
A History of Jewels – J Anderson Black
R69.00 Add to basket -
Kroniek van ‘n Koerantman: ‘n persoonlike perspektief op die jare na 80 **GETEKEN** – Hennie van Deventer
R58.00 Add to basket -
Divas – Winthrope Sargeant
R55.00 Add to basket
Elita en haar lewe met FW de Klerk – Martie Meiring
R40.00
Toestand : Baie Goed.
Eerste uitgawe, Tafelberg, 2008, Sagteband – Biografies – 170pp.
Die hoogs private Elita de Klerk vertel hier haar volle verhaal. Na ‘n eensame jeug in die weelderige Kolonaki in Athene en in deftige kosskole, trou sy op jeugdige ouderdom met die aantreklike miljoener Tony Georgiades en neem haar intrek in die imposante Stud House in Londen. Maar steeds bly sy soekend.
Sy vergesel haar man op talle sakereise wereldwyd en word ma. Tog voel sy leeg. Die spoggerige hotelle en stralerjakkerlewe laat haar koud. Haar soektog bring haar na Suid-Afrika en ‘n ontmoeting met die indrukwekkende FW de Klerk, die man wat eiehandig Suid-Afrika transformeer. Maar hulle is albei getroud.
Moeilike besluite en baie hartseer volg, maar vandag is Elita oplaas ‘n vervulde vrou.
* Maand-einde hopie opsie vir goedkoper posgeld.
Nou ook op WhatsApp ( https://chat.whatsapp.com/Br5wbNkYzvSEcZvwFs5imt )
& Instagram @pto_books_and_vinyl
In stock