Select Page

Ena Murray: Omnibus 37 – Afrikaans

R68.00

Sold by: Imagine

Die wel en weë van 4 geslagte Meissners.

Die Meissner-kliniek: Dr. Albert Meissner stig die kliniek met ‘n gedugte span dokters onder hom. Op ‘n dag verander die vrede en orde in die kliniek egter toe ‘n jong dame daar begin werk.

Dokter Julene: Julene verlaat die kliniek om die wêreld buite Suid-Afrika te verken.

Die ongebore uur: Inge Buchner verlaat Suid-Afrika om haar mediese studies in Duitsland voort te sit, daar waar die Meissners vandaan kom.

Jasmyn, 2013

Sagteband  520 bl.

 

Book Condition:

Good

ISBN:

9780624057819

Out of stock

Category: