Enkelvlug – Hennie Aucamp

R45.00

Toestand : Goed.
Eerste uitgawe, Tafelberg, 1978, Hardeband met omslag in plastiek – Kortverhale – 55pp.

“Die titel van Enkelvlug verwys daarna dat daar vir hierdie lewe nie ’n retoer is nie, terwyl dit ook die enkeling en eensaamheid suggereer en “vlug” ook die konsep van weghardloop bevat. Die bundel bevat dan ook verhale oor mense besig met hulle alleenreis deur die troostelose wêreld. Aucamp situeer agt van die tien verhale binne ’n fisiese reis, waarbinne die emosionele reis voltrek word.” — WIKI

Book Condition:
Very_Good
ISBN:
0624011836

In stock

Categories: ,