Select Page

Erdvarkfontein — Tom Dreyer

R40.00

Sold by: Boekhoer

Toestand : Goed.
Eerste Druk, Tafelberg, 1998, Sagteband – Roman – 178pp. ISBN 9780624036708.

Bloedig snaaks en onvoorspelbaar – ‘n roman wat al die elemente van ‘n kultusboek bevat. Erdvarkfontein, ‘n roman met ‘n oop struktuur en byna filmiese aksie, is die opwindende debuut van Tom Dreyer, wenner van die M-Net Beurs vir skeppende skryfwerk.

* Maand-einde hopie opsie vir goedkoper posgeld.

Book Condition:

Very_Good

ISBN:

9780624036708

In stock

Add to Wishlist
Add to Wishlist
Category: