Select Page

Erfgename Van Die Liefde – Mike Heine

R25.00

Sold by: Boekhoer

Toestand: Goed.
Eerste druk, J. P. Van der Walt, 1994, Glans hardeband – Roman – 167pp.

Mike Heine skryf veral ontspanningslektuur, waaronder liefdesromans, spanningsverhale (hoofsaaklik ou-Kaapse verhale), tydskrifverhale, jeugverhale, draaiboeke en radioverhale.

* “Bondel” opsie vir goedkoper posgeld.

Book Condition:

Very_Good
Category: