Select Page

Feesmaal – EA Swanepoel

R35.00

Sold by: Boekhoer

Feesmaal — E.A. Swanepoel [Samesteller]
Toestand : Goed.
Tiende druk, Tafelberg, 1997, Sagteband – Kortverhale – 133 pp.

Kortverhale saamgestel vir gebruik in die hoër skool, met die enigste maatstaf by die kies van die verhale dat hulle geniet moet word deur jong lesers. In hierdie sprankelende bundel sal leerders Afrikaans herontdek as taal wat nie alleen met die verstand nie maar ook met die hart gelees moet word.

Book Condition:

Very_Good

In stock

Categories: ,