Select Page

Flentermens word heelmens – Helana Olivier

R39.00

Sold by: Boekhoer

Toestand: Baie Goed.
Eerste druk, Lux Verbi, 2015, Sagteband – Geestelike inslag – 240pp.

Of dit nou jou kind se keuses, aflegging by die werk, egskeiding of siekte is. Dalk het jy gestremd geraak, pas ‘n kankerdiagnose ontvang of moes ‘n geliefde aan die dood afstaan.

Bekende skrywer en radiopersoonlikheid Helana Olivier verstaan die pyn van verlies, en hoe flenters jy voel. Sy probeer jou bemagtig en bemoedig om weer op jou eie bene te staan. Sy lei jou om deur jou verlies God weer te leer ken sodat ‘n nuwe storie van liefde in jou lewe geskryf kan word.

* “Bondel” opsie vir goedkoper posgeld.

Book Condition:

Very_Good

ISBN:

9780796319531