Select Page

Foma 1963-1971 (Afrikaans) – PH Roodt

R40.00

Sold by: Boekhoer

Eerste druk, Tafelberg, 1972 , Sagteband – Digbundel – 43 pp.

P. H. Roodt se kreatiewe debuut maak hy met die digbundel Foma 1963–1971, nadat sy gedigte ook in letterkundige tydskrifte soos Standpunte verskyn het. Die titel van die bundel verwys na skadelose onwaarhede en die bundel word in vyf genommerde afdelings verdeel. Die eerste afdeling bevat liefdesverse, met veral “Ons” wat verdienstelik is. Die tweede afdeling is afskeidsverse, die derde bevat verse oor God en die dood en die vierde verse oor godsdiens. Die vyfde afdeling bevat twee verse as huldeblyk aan N.P. van Wyk Louw

Book Condition:

Excellent

In stock

Add to Wishlist
Add to Wishlist
Categories: ,