Additional information
Weight | 0.295 kg |
---|---|
Dimensions | 21.5 × 14 × 2 cm |
R50.00
Sold by: BoekhoerEerste Uitgawe, Tafelberg, 1993, Sagteband – Roman – 264 pp.
“Foxtrot van die vleiseters” beeld die ou Suid-Afrika in die noodtoestand aan die einde van die apartheidsera uit, met snel opeenvolgende episodes wat reeds deur die dans van die titel gesuggereer word. Hierin word die reaksie en interaksie van ’n ou en ’n jonger generasie op die snelle veranderinge in die land ondersoek.
Die middelpunt is ’n “gemiddelde” boerefamilie in die Middel-Karoo / Oos-Kaap op die plaas Wildeperdehoek, wat self geraamtes in die kas het in die vorm van ’n buite-egtelike maar verswygde kind van ’n voorsaat.
Die W.A. Hofmeyr-prys word in 1994 toegeken aan “Foxtrot van die vleiseters” en die boek is in dieselfde jaar ’n naaswenner van die ATKV-prys. Dit word ook in Duits en Nederlands vertaal.” – WIKI
Book Condition:
ISBN:
9780624032052
In stock
Weight | 0.295 kg |
---|---|
Dimensions | 21.5 × 14 × 2 cm |